NN
Naomi N
1 reviews | Active since Oct 2025
22 Oct 2025, 15:18
Ek se baie dankie vi...
Ek se baie dankie vir die groot uitkoms en hulp wat FDC my bied om my skuld makliker te kan vereffen met n groot besparing op rente Baie dankie Neil Foxcroft vir veral die wyse waarop jy my tree vir tree kon lei om alles in plek te kry Ek waardeer dit opreg Naomi Kruger
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FDC Group's replyOfficial
22 Oct 2025, 15:25Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer!
FDC Group's reply22 Oct 2025, 15:25
Official
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer!
