DP
Danie P

1 reviews | Active since Sept 2016

14 Oct 2026, 14:52

Deeglik en Professionele Hulp

My ervaring met FDC groep sover is baie goed en ek wil graag vir Neil ook net dankie se, hy was baie professioneel en het my genoeg kans gegee om oor alles na te gaan en te besluit. Alles was baie deeglik aan my verduidelik stappie vir stappie. Geen druk was op my geplaas nie.

0
Replies (1)
FDC Group
FDC Group's reply14 Oct 2026, 14:59
Official

Thank you for this wonderful feedback :)