A
Anesta

1 reviews | Active since Aug 2022

23 Sept 2022, 12:00

Angie Erasmus

Angie Erasmus, ek kan nie vir jou genoeg dankie se vir al jou hulp en ondersteuning nie. Vanaf ons jou ge****ant het tot maande later help jy ons nogsteeds tot in die beste van jou vermoë. Jy gaan uit jou pad om te help met die kleinste en grootste vrae. Maak nie saak hoeveel moeite dit is of hoe baie ons jou pla nie. Ek beveel jou aan vir enige persoon. Jy is altyd vriendelik, maak nie saak wat nie. Ons is ewig dankbaar dat jy oor ons pad gestuur is en so baie druk van ons af gehaal het.

0
Replies (1)
FDC Group
FDC Group's reply26 Sept 2022, 07:56
Official
Thank you for the wonderful feedback :)