R
Ronel

1 reviews | Active since Sept 2024

23 Sept 2024, 07:04

Dankie aan die mense...

Dankie aan die mense by Frans du toit apteek wat bereid was om my te help in my nood op n Sondag julle is die beste dankie dat julle nog menslik is en kan verstaan dankie dankie daarvoor

0
Replies (0)