AS
Anita S
1 reviews | Active since Nov 2016
25 Nov 2016, 18:10
Vriendelike en professionele kliëntediens
<p>Franella Footwear lewer puik vriendelike en professionele diens. As jy opsoek is na hoë-gehalte handgemaakte produkte, try them for size. Jy sal nie vir 'n sekonde spyt wees nie. Ek woon in die Wes-Kaap en Petro se fraai handgemaakte sandale gaan handig te pas kom hierdie somer.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)