DU
Denise U

1 reviews | Active since Jan 2017

21 Jan 2017, 13:54

UITSTEKENDE KLIËNTEDIENS EN BYSTAND IN AFRIKAANS

<p>Ek bestuur 'n boutique in die Laeveld en het verlede jaar 15 pare pumps by Franella Footwear bestel teen 'n reuse winskoop. Hulle het húl beloftes nagekom en die skoene binne die gegewe afleweringstydperk gelewer. Dankie Franella Footwear vir uitstekende kliëntediens en jul getroue bystand in Afrikaans - dit was van begin tot einde 'n moeitelose transaksie.</p> <p> </p> <p>Ek het reeds intussen my t****e bestelling geplaas. Gee Franella Footwear 'n kans indien jy mal is oor kwaliteit handgemaakte skoene. Jy sal beslis nie spyt wees nie.</p>

0
Replies (0)