AK
Annika K
1 reviews | Active since Dec 2016
08 Dec 2016, 06:16
Uiters swak diens
<p>Ek het 13 Augustus by franella Footwear 'n paar skoene betaal en sommer daardie selfde dag ook betaal. </p> <p>Ek wag jou nog vir my skoene. Frank die eienaar het elke week 'n verskoning. Ek het gevra vir 'n kansellasie ek is moeg om te smeek vir skoene en dan is daar nog geen diens ook nie. </p> <p> </p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)AK
Annika K's updateReviewer Update
08 Dec 2016, 12:13Baie dankie ek het 'n paar minute terug my volle refund gekry. Seën vir julle besigheid.
AK
Annika K's update08 Dec 2016, 12:13
Reviewer Update
Baie dankie ek het 'n paar minute terug my volle refund gekry. Seën vir julle besigheid.
