1 reviews | Active since Jun 2012
Slegte diens
HIERDIE IS INBOX BOODSKAPPE EN E-POSSE TUSSEN MY EN FRANELLA FOOTWARE. NA EK GESE HET EK SAL "RUSHED FEE" BETAAL HET DIE EIENAAR GESE HY DINK ONS BLY BY KANSELASIE, SO DAN MOET HY MOS VOLLE BEDRAG AAN MY TERUG BETAAL? OF IS EK VERKEERD? hY WIL NET DIE FLUITJIE BLAAS SOOS HY WIL EN EK MOET STIL BLY NADAT EK R615 BETAAL HET VIR SKOENE?
WAT IS JULLE OPINIES?
15/11/2016 16:53
Franella Footwear
Goedan.
Ons sal vir jou 'n refund gee, soos uiteengesit in ons Bepalings en Voorwaardes.
Ek sal 'n mail stuur om dit te bevestig.
15/11/2016 16:54
Cherise Albertse
Petro Botha **********
Oct 31
to me
Beste Cherise
Frank Botha hier.
Ons het bewys van betaling ontvang, dankie.
Groete, Franella Footwear (Pty) Ltd
Cherise Janse van Rensburg **********
Oct 31
to Petro
Vreeslik dankie. Ek hoop van harte die skoene pas en ek kan dit dra. Sal sien as dit kom met my disability is skoene nie altyd die maklikste om te kry nie.
Lekker dag
Sent from my BlackBerry 10 smartphone.
From: Petro Botha
Sent: Monday 31 October 2016 11:31
To: Cherise Janse van Rensburg
Subject: Re: Order 540
Cherise Janse van Rensburg **********
Nov 7 (8 days ago)
to Petro
Hi Petro,
Hoop dit gaan goed ek wil net gou oor of my bestelling voor 20 November gereed sal wees? Ek het 23 November 'n funksie.
Groete,
Cherise
Petro Botha
Nov 7 (8 days ago)
Ek het nie al die inligting byderhand nie, dus vra ek jou maar of jy 'n Rush ...
Cherise Janse van Rensburg **********
Nov 7 (8 days ago)
to Petro
Goeie more, ek het nie rush order fee betaal nie.
Indien dit nie moontlik is om my bestelling in tyd klaar te kry nie kan ek dit asb. kanseleer.
Sent from my BlackBerry 10 smartphone.
15/11/2016 16:54
Show Images
Franella Footwear
Regso.
15/11/2016 16:55
Show Images
Cherise Albertse
Daar is al die e-posse wat ek aan jou gestuur het, ek gaan nie 50% van my betaling aanvaar nie, want julle is nie onskuldig in die saak nie
15/11/2016 16:57
Show Images
Franella Footwear
Ons is.
15/11/2016 16:57
Show Images
Cherise Albertse
Ek is jammer as ek onredelik was sal ek dit verstaan, maar ek isnie onredelik nie, as ek julle nie op Facebook ge****ak het nie dan sou ek seker niks terugvoering gekry het nie en nou, is jy my "slaan sak?" belaglik
15/11/2016 16:57
Show Images
Franella Footwear
En jy het onderneem om aan ons Bepalings en Voorwaardes gebonde te wees.
Jy behandel my soos ****.
Val my aa .
Aan.
Gaan kyk na die inhoud van jou boodskappe. Indien jy my beter behandel, sal ek die ekstra myl loop om jou te help.
15/11/2016 16:59
Show Images
Cherise Albertse
Wat? Ek het aangeneem julle is professioneel, wat julle heel duidelik nie is nie.
15/11/2016 16:59
Show Images
Franella Footwear
Ek is professioneel.
Jy sal jou refund kry. Dis 17:00. Baai.
15/11/2016 17:01
Show Images
Cherise Albertse
Jy is alles behalwe profesioneel., ek sal more oggend 8 uur weer met jou praat
15/11/2016 17:02
Show Images
Franella Footwear
Verskoon my?
Wie dink jy is jy?
Ek is nie jou maaikie nie.
Ek sal jou per e-pos antwoord gedurende kantoorure.
En jou bestelling is onderhewig aan ons Bepalings en Voorwaardes.
Moet my nie tart nie. Of dink ek gaan stilbly wanneer jy my verbaal aanval nie.
15/11/2016 17:05
Show Images
Cherise Albertse
Ek val jou nie aan nie ek stipuleer feite. Ek het nie gese jy is my maatjie nie Ek sal almal wat ek ken vertel van julle "profesionele" kliente diens.
15/11/2016 17:06
Show Images
Franella Footwear
Go for it.
Moet dan net nie verwag dat ek jou verder help as jy ons reputasie beswadder nie.
15/11/2016 17:08
Show Images
Cherise Albertse
Jy help my in elk geval nie en ek moet nie vergeet, jy is die ****offer in die geval nie. Ons praat more oggend 8 uur of ek sal doen wat ek gese het.
15/11/2016 17:08
Show Images
Franella Footwear
Doen ditm
Doen dit
Moet nie dreig nie.
Doen.
15/11/2016 17:11
Show Images
Cherise Albertse
Ek het nie geweet mens mag glad nie oor mense se order navraag doen nie, want dan word die klient aangevat, omdat die klient ongelukkig is en jy is die arme "slaansak'?
15/11/2016 17:11
Show Images
Franella Footwear
Jy behandel my so.
15/11/2016 17:13
Show Images
Cherise Albertse
Nee ek doen nie, ek vra net oor my bestelling en terugvoering wat ek nie kry nie?En jy behandel my soos 'n klient?
15/11/2016 17:13
Show Images
Franella Footwear
Ek behandel jou soos wat jy my behandel. Karma.
15/11/2016 17:16
Show Images
Cherise Albertse
Nee heel duidelik nie, was dit nie al 5 uur nie? Dis nou tyd om te gaan bad, eet en oplees van kliente diens dink ek?
15/11/2016 17:17
Show Images
Franella Footwear
Klientediens?
Ek sal jou per e-pos antwoord. Hou op om my te probeer voorskryf.
Ek sal jou more help.
15/11/2016 17:19
Show Images
Cherise Albertse
Ek skryf jou nie voor nie ek daal net tot op jou vlak, want heel duidelik weet jy nie wat profesioneel is of hoe om dit uit te oefen nie.
Vandag 16/11/2016 se e-posse:
Cherise Janse van Rensburg **********
9:03 AM (6 hours ago)
to Petro
Goeie more Petro,
Ek vertrou dit gaan goed.
Ek wil asb net uitvind wanneer my bestelling gaan gereed wees? Soos my vorige e-posse het ek die 23ste November en wil net seker maak dit gaan in tyd wees.
Beste Cherise
Frank Botha hier.
Volgens ons rekords, het jy op 26/10/2016 'n aanlynbestelling (Order#540) geplaas vir 'n paar NavyRose Pumps (Skoengrootte 6) asook 'n paar RusticNude Pumps (Skoengrootte 6). R100 is gevra vir aflewering.
Betaling van R615 is gemaak op 27/10/2016 vanaf Standard Bank via EFT. Ek heg die bewys van betaling aan wat ons van jou ontvang het aan by hierdie e-pos vir deursigtigheidsdoeleindes.
Jou adres:
Cherise Janse van Rensburg
13 Du Plessis Street
Petrus Steyn
Free State
9640
********** 365
Ek kon geensins bewyse ontdek waarin jy 'n Rush Order Fee betaal het nie, dus is hierdie transaksie onderhewig aan ons Standard Turnaround Time van 2-12 weke, naweke en publieke vakansiedae uitgesluit.
MAKING PAYMENT
Franella Footwear (Pty) Ltd only accepts payment via EFT.
• Please note that when making payment via EFT, you have 24 hours post placing your order to make the payment.
• When making your payment, please be sure to use your full name as your reference. This will ensure that Franella Footwear (Pty) Ltd can process your order as quickly as possible.
• Franella Footwear (Pty) Ltd will start processing the order once the full amount reflects in our bank account. Depending on the bank, it can take up to 3 workdays from the time you make the payment – which has to be done a maximum of 24 hours after placing the order – to when it appears in our bank account.
• The delivery lead time of 2-12 weeks (workdays only) – excluding weekends and public holidays – only starts once Franella Footwear (Pty) Ltd has received the payment from your bank.
Volgens ons rekords, het jy betaling gemaak via EFT vanaf Standard Bank op 27/10/2016, dus het die geld eers reflekteer op 01/11/2016. Ons werk streng met die datum waarop die geld reflekteer, soos jy hierbo kan lees.
Tussen 01/11/2016 en 16/11/2016, was daar 12 werksdae en 4 Saterdae/Sondae (wat nie tel nie). Soos jy duidelik kan sien, is ons nog steeds binne ons Standard Turnaround Time van 2-12 weke, naweke en publieke vakansiedae uitgesluit.Dit beteken dat jou bestelling hoogsmoontlik eers in 2017 voltooi sal word. Ons sluit op 15/12/2016 en heropen op 19/01/2017. Gedurende daardie tydperk, vries ons die Standard Turnaround Time aangesien ons fabriek gesluit is.
Ek laat weet jou sodra jou bestelling voltooi is.
Groete,
Franella Footwear (Pty) Ltd
Cherise Janse van Rensburg **********
12:29 PM (2 hours ago)
to Petro
Geagte Frank Botha,
Na jou regtig onaanvaarbare klientediens via Facebook gister 15 November 2016. Vra ek 'n refund vir my betaling vir my bestelling.
As jy my nog behandel het soos 'n normale betalende klient veronderstel is om behandel te word, sou ek met graagte die "rush order" fee betaal het. Maar ek is nie oordentelik behandel deur jou nie. Nadat ek twee kere jou per e-pos prober ****ak het op Vrydag 11 November 2016 en ook Maandag 14 November 2016. Dinsdag 15 November het ek my na julle Facebook blad gewend, waar jy jouself uitwys het as my "slaansak" wat glad nie waar is nie.
Sou jy dit aanvaarbaar gevind het as 'n klient om vir 48 uur geen terugvoer te kry van jou bestelling, as jy 'n klient van my was nie. Dus vra ek 'n "refund" vir my volle bedrag van R615, omdat ek glad nie regverdig behandel is nie en aangesien my bestelling eers in Januarie gereed sal wees is ek seker nog geensins is begin met my bestelling nie.
Groete,
Cherise
Petro Botha **********
12:48 PM (2 hours ago)
to me
Beste Cherise
Jou redund is aanvaar en ons sal dit toestaan volgens ons Bepalings en Voorwaardes.
Dis jammer dat ons die transaksie op so 'n noot moet beëindig. Maar ons respekteer die versoek.
INTRODUCTION
• The Franella Footwear (Pty) Ltd online shop can be accessed at www.franella.co.za (“the site”). The site enables buyers to shop for shoes (“the products”) online and have them delivered door-to-door or via pick up points within South Africa. All visitors to the site (“users” or “you”) will be able to see the products on offer, but only those who have registered for an account on Franella Footwear (Pty) Ltd (“account holders” or “you”) are able to buy.
LEGALLY BINDING CONTRACT
• All users and account holders, including those that buy from the site (“buyers”) are bound by these Terms and Conditions (“T&Cs”). By registering, or using the site at all, you recognise that you’ve read, accepted and agreed to be bound by these T&Cs. Should there be any clause in these T&Cs that you do not understand, the onus is on you to ask Franella Footwear (Pty) Ltd to please explain the relevant clause to you before you accept the T&Cs by using or buying from the site. Contact ********** should you need assistance, thank you.
WITH WHOM ARE YOU ENTERING INTO A CONTRACT?
• The site is owned and run by Franella Footwear (Pty) Ltd, Enterprise Number: ***, a company incorporated in the Republic of South Africa – herein after referred to as “Franella Footwear (Pty) Ltd”. More information about Franella Footwear (Pty) Ltd is available at the end of these Terms and Conditions.
CANCELLING AND ENDING ORDERS
• Franella Footwear (Pty) Ltd reserves the right to refuse processing of payment for any order and/or to cancel any purchase, partially or completely, with notice given to you.
• Franella Footwear (Pty) Ltd will be liable for reimbursing you the rand value paid in the form of an account credit only if you have already paid for the cancelled order. You have the right to return non-defective products purchased within 30-days of the order being delivered.
DEFECTIVE ITEMS | RETURNS | REIMBUR*****TS
• If you are dissatisfied with your purchase due to a defect, incorrect product choice or other reason, you may return it to Franella Footwear (Pty) Ltd within 30 days of delivery, by the same shipping method which the parcel was received. If you are based in South Africa, you can either receive a Franella Footwear (Pty) Ltd account credit, or have the product repaired or replaced, depending on the situation.
• In the case of a damaged or incorrect item having been delivered, Franella Footwear (Pty) Ltd will evaluate each case and issue a refund in the form of an account credit upon proof of the damaged/incorrect item.
• To return any goods, you must provide us with the original invoice. It shows when the products were bought.
30-DAY RETURN POLICY FOR PRODUCTS THAT HAVE NOT BEEN USED:
• We will gladly exchange or refund in the form of an account credit (the value of the product at the time you bought it) any item within 30 days provided that it’s in the original packaging or condition.
6-MONTH RETURN POLICY FOR DETECTIVE GOODS
• We will gladly refund in the form of an account credit, repair or exchange merchandise provided the original invoice is produced. Contact ********** should you need assistance, thank you.
50% CANCELLATION FEE
• We will gladly refund you 50% of the total price on the invoice in the form of an account credit in the event that you cancel the transaction for whatever reason in writing (via email). The Delivery Fee is non-refundable.
Jy het R615 betaal en die R100-afleweringsfooi is non-refundable.
R515/2=R256.
'n Bedrag van R256 sal as krediet op jou Franella Footwear-rekening bygevoeg word wat jy o
Cherise Janse van Rensburg **********
12:57 PM (2 hours ago)
to Petro
Soos ek in my vorige e-pos gese het, aanvaar ek nie julle bepalings en voorwaardes nie, want ek is glad nie soos 'n klient behandel van die begin af nie, As ek nog foutief was sou ek dit aanvaar het, maar ek is nie die verkeerde party in die verhaal nie. Ek sal nie weer van Franella Footware gebruik maak nie, ek is seker julle sou ook nie van my gebruik maak as julle soos ek behandel was nie.
Dus dring ek aan op 'n "refund" van R615 wat in my bankrekening inbetaal kan word.
Baie dankie
Petro Botha **********
1:04 PM (2 hours ago)
to me
Afrikaans
English
Translate message
Turn off for: Afrikaans
Beste Cherise
Ongeag of jy die Bepalings en Voorwaardes aanvaar, al dan nie, dit is in plek.
Jy het die transaksie prematuur gekanselleer. Die Refund Policy is in plek.
ALLE transaksies is onderhewig aan ons Bepalings en Voorwaardes.
Cherise Janse van Rensburg **********
1:06 PM (2 hours ago)
to Petro
Ek sou dit so aanvaar het as ek soos 'n klient behandel was van die begin af, maar dit was dus nie die geval nie.
Cherise Janse van Rensburg **********
1:36 PM (1 hour ago)
to Petro
My Bankbesonderhed vir die "refund" van R615 is as volg:
C Janse van Rensburg
ABSA
Spaar Rekening
Rek: ********** 000
Tak: 632005
Dankie, Cherise
Petro Botha **********
1:41 PM (1 hour ago)
to me
Afrikaans
English
Translate message
Turn off for: Afrikaans
Beste Cherise
Ons gaan jou nie R615 refund nie. Jou refund sal geproseseer word volgens ons Bepalings en Voorwaardes, soos wat ek reeds verduidelik het in my vroige e-posse. Dit is nie onderhandelbaar nie, dankie.
Cherise Janse van Rensburg **********
1:52 PM (1 hour ago)
to Petro
Dis reg ek sal dit verder vat en seker maak almal weet van julle kliente diens
Petro Botha **********
1:54 PM (1 hour ago)
to me
Afrikaans
English
Translate message
Turn off for: Afrikaans
Beste Cherise
Jy is welkom. Ons prokureurs sal jou ****ak indien jy ons reputasie skend.
Onthou, ons beskik ook oor al die feite. En ons sal terugbaklei, daarvan kan jy seker wees.
Cherise Janse van Rensburg **********
2:27 PM (1 hour ago)
to Petro
Kan ek asb net die rushed fee betaal, dat ek my goed in tyd kan kry en dan sal ek nooit weer met julle besigheid doen nie.
Cherise Janse van Rensburg
En daar word ek weer ignorer?
Beste Cherise
Eerstens, ons ignoreer jou nie. Ons is bloot besig.
T****ens, indien jy die Rushed Order Fee wil betaal, is jy welkom. Dit werk so:
RUSH ORDER FEE
• In the event that you urgently require an order to be designed and completed, a Rush Order Fee of R250 will be charged additionally on the invoice. This amount is payable upfront and in full. Once the amount on the invoice and said Rush Order Fee reflects in our bank account, we will start with the design of your order. Orders may be collected within 20 workdays from the date of payment. We will contact you via email to arrange collection.
Derdens, afhangende van watter bank jy af betaal, kan dit tot 3 werksdae neem om te reflekteer.
Jy is vining om te reply op Facebook en sarkasties te wees al is dit na ure, maar as dit jou pas dan is jy besig?
Ek kan nie optel nie ek bly in die Vrystaat.
Kan ek net vra dat ons die transaksie doen en uit mekaar se lewens uit kom, want ons werk altwee op mekaar se senuwees en as jy Vrydag of Maandag yerug gekom het na my toe het ek al lankal die "rushed fee betaal"
Beste Cherise Ek dink ons hou by die kansellasie. Ek het nie lus vir hierdie ...
In daai geval dring ek aan op 'n volle refund aangesien jy nie die "rushed fee" wil aanvaar nie.
Beste Cherise
Nee. Indien jy die Rushed Order Fee WIL betaal, betaal dit. Maar hou op om verwyte rond te slinger. Hierdie is besigheid. Niks persoonlik nie. Indien jy nie die Rushed Order Fee wil betaal nie, staan die oorspronklike Refund Policy.
Moet ek vir jou 'n faktuur stuur vir die Rushed Order Fee, al dan nie?
JY het nou net gese JY dink ons hou by kanselasie? Jy kan nie elke 5 min 'n ander deuntjie sing nie? Aangesien JY aangedring het op KANSELASIE verwag ek 'n volle refund van R615. Jy kan nie net die fluitjie blaas soos jy wil, soos dit jou pas omdat JY die eienaar van 'n besigheid is nie.
Beste Cherise
NEE. PUNT.
Dis die einde van hierdie gesprek.
Jy het aangedring op kanselasie nie ek nie so ek aanvaar nie jou nuwe deuntjie nie..
SHARVOOR NOG MENSE INGEDOEN WORDE ASB.