AK
Annika K
1 reviews | Active since Dec 2016
08 Dec 2016, 12:15
Refund gekry dankie
<p>Baie dankie aan franella Footwear. Ek het gekla oor swak diens, hulle het my vanoggend 'n refund gegee. Seën vir julle besigheid en mag julle groei van krag tot krag. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)