HM
Hannelie M
1 reviews | Active since Nov 2016
28 Nov 2016, 23:50
Goeie diens

'n Mens moet darem ook kan dankie sê.

Franella Footwear lewer bogemiddelde diens en hul skoene se pryse is billik. Ek bly in Kimberley en was in die wolke toe ek hulle op Facebook raaklees. Die Here het my met breë size 12 voete geseën. Ek het 'n paar van hulle vintage pumps bestel en dis 3 weke later afgelewer.

Dankie Petro dat jy jou talente met soveel mense deel. Ek is gek oor my pumps.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)