CdP
Charné du Preez

1 reviews | Active since Jun 2017

08 Jun 2017, 09:53

Awesome diens. Unieke produkte.

<p>Dit is maklik om oor swak diens te kla op hierdie website, maar ek wil eerder 'n kompliment gee aan Franella Footwear. Ek het my eie klein besigheid en dis nie altyd maklik nie.</p> <p>Frank en Petro is dierbare mense, beslis nie die haatlike mense wat sommige haters hier beskryf nie. Hulle probeer 'n bestaan maak. Nes die res van ons.</p> <p>Franella Footwear is 'n great klein besigheid en verdien die ondersteuning van enige persoon wat van unieke, handgemaakte skoene hou. Well done, Petro en Frank. My Fiesta pumps is awesome en koppe draai whenever ek in die mall met hulle rondwandel. Franella Footwear rock!</p>

0
Replies (0)