DS
Doreen S
1 reviews | Active since Sept 2020
20 Jan 2022, 16:04
Very poor client service
<div>Hi almal wil net my slegte ervaring vertel van Fralia Footwear... Ek het die die 5 Okt 2021iets bestel by hulle en daar was gese ek sal dit binne 3 weke kry? Ek wag nou nog...sy antwoord nie my bootskappe nie en jy kan haar ook nie bel nie. Die 6 Des 2021 het sy n foto van n Delivery datum vir my gestuur dat my pakkie uit is en daar is altyd iemand by my huis. Ek het nog geen bootskap van haar gekry om te se wat aan gaan nie. Ek sal graag my goed wil he of my geld terug wil he. Is daar iemand anders wat dit ook ervaar of is dit net my bad luck? Ek is regtig teleurgesteld...sal haar glad nie recommend nie...</div>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)