1 reviews | Active since May 2016
BORSELS VIR Black en Decker
Beide take is treurig.Jy e-mail hulle op hulle website en direk ,die een in JHB en die ander een in Rosslyn.Die een in rosslyn is die ergste.ophulle website het iemand reeds gekla oor hulle diens.Volgens die klag is daar 3 persone voor die toonbank en net een is blykbaar daar om te help. Nie te min ek het vir hulle n mail gestuur met n part nr ens.ens en ens en hulle gevra of hulle die borsels in voorraad het en die prys.GLAD NIE TERUG GEKOM NIE. Ek het n aanmaning gestuur en daarom skryf ek die.Ook nie terug gekom nie. Hulle is die mense wat eerste kla oor lockdown en dan is dit die laaste wat n diens lewer as die lockdown gelig word. Ek se nog die virus kap die brein aan en niks anders nie.Van die virus in die mark is.is die een besigheid meer treurige as die ander.Soos ek se die brein word aangetas. Hulle het ook n adres in FRANS DU TOIT straat wat volgens die GPS nie bestaan nie.Ek het hulle ook gevra daarvan en wag ook nog op n antwoord.Moet ek dan maar soontoe uitry en die plek maar gaan soek????????????????
