JT
Jacobus T

1 reviews | Active since Feb 2025

10 Feb 2025, 14:29

Uitstekede diens

Graag Wil ek net noem die diens wat ek van Marius by Fourbuy wholesale gekry het was uit die boonste rakke , ek was net eenkeer daar toe ek my voertuig se papiere Gaan haal het. Verder het ek en Marius ales oor die foon gedoen hy het die voertuig Vir my gestuur wat ek deur gegaan het en besluit Om hom te koop . So ek beveel by enige iemand aan Om met Maruis by Fourbuy cars n voertuig tekoop . Die diens Vir my was uit die boonste rakke Baie Dankie aan Maruis en Fourbuy wholsale

0
Replies (0)