EN
Elise N

1 reviews | Active since Jul 2016

06 Jul 2016, 14:50

GARIEP FOREVER RESORT SE PATETIESE DIENS!

<p>EK SAL NOOIT OOIT WEER DIT EERS OORWEEG OM BY GARIEP FOREVER RESORT TE GAAN VAKANSIE HOU NIE!</p> <p>Duidelik het hulle nie my "geld" nodig nie of my bespreking was seker te klein. Na n hele paar emails en oproepe is my bespreking tot vandag toe nie korrek nie. So stuur hulle vir my n vieslike email dat dit my skuld is dat die bespreking verkeerd is....maar elke keer wat hulle die booking confirmation gestuur het, het ek dadelik daarop reply en gesê dat die bespreking verkeerd is. Net plaas van jammer sê en dit regstel, sit ek na amper n week met verkeerde booking! Ek sal nooit weer by hulle n plek bespreek nie. Ek sal liewers by die huis sit.</p> <p> </p>

0
Replies (1)
Forever Resorts SA
Forever Resorts SA's reply08 Jul 2016, 13:53
Official

Goeie Dag Elise,

Baie dankie vir jou resensie en dat jy die situasie onder ons aandag gebring het.

Ons het ‘n versoek aan die Oordbestuurder van Gariep, ‘n Forever Oord gerig om die situasie deeglik te ondersoek.

Namens Forever Resorts wil ek nedering om verskoning vra vir hoe julle bespreking hanteer is en ek wil U verseker dat dit nie die standaard is waarna Forever streef om te handhaaf nie.

Die Oordbestuurder sal U binnekort direk ****ak om sy terugvoer deur te gee.

Weereens baie dankie dat U dit onder ons aandag gebring het en dat U die tyd geneem het om U opbouende kritiek aan ons te voorsien. Dit is absoluut kritiek dat ons terugvoer van ons Gaste ontvang.

Vriendelike Groete

Care at Forever