PN
Pieter N

1 reviews | Active since Mar 2017

15 May 2018, 18:16

Swak diens... vakmanskap en kwaliteit van Ford Consolidated Auto en Mayfair Gearbox....

Ek het my Ford Ranger op 29/12/2017 na Consolidated Auto gevat vir herstel op ratkas en n totale diens....R78000.00 later.... sukkel ek nogsteeds met my voertuig se ratkas wat Mayfair Gearbox herstel het...en na 4 keer wat hy terug gestuur is.....dit is die slegste diens...en herstel en vakmanskap van albei maatskappye wat ek in my lewe ontvang het.... my voertuig is deur hulle in n slegter kondusie terug ontvang as wat ek dit gestuur het....!!!!

Swak diens van Ford en Mayfair Gearbox..... !!!

0
Replies (0)