AL
Adele L

1 reviews | Active since Aug 2019

26 Aug 2019, 21:13

Poor service

In Maart 2019 was my Ford Ranger vir diens by Caseys Ford Springs.. Terug gekom sonder enjin kap/cover, wat ek eers onlangs ondek het want battery het probleme gegee en ek hom moes jump start.. Casey Ford beweer nou daar was nie een op nie????alhoewel die knippe waar hy afgehaal is daar pronk as jy enjin kap oopmaak!! Probeer hul nou van my n poepol maak. As jy logies daaroor redeneer hoekom sal ons lieg oor so iets in eerste ple**** Na telefoniese gesprek met mnr B Exley vloer bestuurder en hy my probeer wysmaak my model het sonder een uitgekom????. Waarna ek my bakkie weer geboek het vir diens en daaroor gekla het en om dit kras te stel my moer gestrip het met rede!!! Nadat die DP bestuurder ongeskik was en nie rede wou insien nie en ons hard en duidelik laat verstaan om ons voertuig te verwyder. WEL VOLGENS MY WILLIAMS ROBERT IS JY NET NOG N PEANUT IN n PAKKIE WAT n SALARIS ONTVANG die salaris waarvoor jou kliente betaal ek onder andere!!!! ???? Dis 100% mnr in beheer kyk nou wat het jy hiervan ek sal vir my n ander enjinkap koop my voertuig en geld gaan spandeer waar ek diens kan kry en my parte nie afgesteel word nie en kyk nou oor R909 rand het julle n klient en waardigheid verloor heerlike dag en sterkte

0
Replies (0)