AEEB
Annelize En Etienne Booyse

1 reviews | Active since May 2018

11 May 2018, 15:57

Ford Brits pateties

Ons is baie ongelukkig met die Ford Brits. Ons het n Ford Ranger by hulle gekoop en Jan/Feb waarby aan ons gese is die bakkie is gediens. Diens boekie is nie gestamp. Die diens boekie het vir meer as n maand by Ford gele waarby daar gese is die diens boekie sal gestamp word. Ons het die boekie gaan haal waar daar steeds niks op gedoen is. Ek was vandag by die mense waar Ford glo die bakkie gediens het en hul het bevestig die bakkie is nie gediens. Dis pateties want ons het n extended warranty als uitgehaal. Dis n oor en weer geliegery van die begin af. Soek hulp.

0
Replies (0)