CE
Connie E

1 reviews | Active since Oct 2021

07 Oct 2021, 16:01

foed ecosport koppelaar

ek het n 2018 ford ecosport nuut gekoop by Lazerus ford op 40000 km het ek hom laat diens in brits by ford het vir hulle gese hulle moet kyk na my voertuig se koppelaar wat hulle terug gekom het en my ingelig het dat die koppelaar vervang moes word het toe vir hulle gese dat die voertuig se koppelaar nie so vinnig kon in gee nie ek moes 8000 rand betaal om dit te vervang dit is dan nog n nuwe voertiug ek voel dit nie reg nie help my asb

0
Replies (0)