JV
Jodine V

1 reviews | Active since Feb 2020

21 Feb 2020, 14:12

Swak diens!!!!

Ek het nog nooit in my lewe sulke slegte diens ontvang nie dit Ford Kuruman amper 3 maande geneem om ins voertuig reg te maak.Hulle het 3 vers****ende kwotasies vir ons gegee wow wat n grap en weet regtig nie wat se mechanic is daai nie duidelik nie n kwalifiseerdee een nie. Ford Kuruman het n bitter smaak in my maag gelos.Die Bestuurder net so swak kon nie eens ****ak maak met ons nie.Na al die maande toe ons die kar gister moet gaan kollet was daar n paar dinge wat nog glad nie in plek was nie ek gedink Ford South Africa is die maatskappy maar ek my misgis.Nee eens die prys reduce met daai swak diens nie !!!!!!!Ek is baie baie baie teleurgesteld in Ford Kuruman hulle het ons as kliente gemail.

0
Replies (0)