AK
Anita K
1 reviews | Active since Dec 2019
02 Dec 2019, 11:11
Ford Galactic Auto Polokwane - Thinus de Beer
Baie Dankie aan Hannes de Lange en Thinus de Beer. Julle het uit julle pad gegaan om my te help met die regte voertuig teen die regte prys. Ek sal julle vir enige persoon aanbeveel. Dis min dat 'n dealership soveel moeite doen. Puik Diens. Julle is sterre!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)