1 reviews | Active since Dec 2021
Onregverdig
Ken net iemand in food *****s en jy kan maar die ry staan mis , jy word sommer voor die kantoor verby gevat. Maak seker jy maak vriende met enige werker in food *****. Jy word Dan sommer voor die kantoor verby gevat om te betaal , die kassier sien wat gebeur maar hul Los dit en help jou nog steeds as of jy die Lyn route gevolg het. Vra jy vir n bestuurder hoe werk dit as jy iets koop en jy is nie n bejaarde , gestremde of iets in daai aard nie. Dan raak hul ongeskik en die kassier wat jou help beweer Dan sy het niks gedoen nie. En dis nie die eerste keer wat die spesifieke kassier dit doen dit het al hoeveel keer gebeur. En Dan word jy nou as n rasis uit geskel. Well done food ***** in Upington nou Kom jul ware kleure uit.
We sincerely regret the negative experience you have had.
We will investigate this matter further and escalate onto the relevant parties and they will be in contact with you and ensure the matter gets resolved.
Thank you once again for bringing this matter to our attention.
Thanks, The FLM Team