LJvR
Leonie Jansen van Rensburg

1 reviews | Active since Jul 2013

12 Sept 2017, 17:35

No Stickers and more complaints

Eerstens, julle adverteer aanmekaar oor die soft toys en plakkers. Dis nou weke wat daar GEEN plakkers beskikbaar is nie. Dis nie aanvaarbaar nie.

T****ens, die sekuriteit by die deur seel 'n mens se pakkies so dat mens die sakke moet oopskeur, sakke waarvoor ek betaal. Ek verstaan daar is mense wat steel, ek doen nie.

Laastens, ek het nou al 2x buite gewag, juis omdat die wag my nie wil laat ingaan sonder om my sakke te seel nie, dan staan ek op die stoep en wag vir my ma, dan moet ek die rook inasem van julle bestuurder wat op die stoep, reg voor die winkel staan en rook? Dis weereens, onaanvaarbaar en as ek dit nie mis het nie, teen die wet.

Moenie my s***el nie, Ek hoop maar die probleme sal minder raak.

Groete

0
Replies (1)
Food Lovers Market
Food Lovers Market's reply13 Sept 2017, 10:00
Official

Thank you for bringing this matter to our attention.

Please email us at *** and provide us with your contact number as we will be passing your comments on to the relevant parties and one of our representatives will be in contact with you.

Kind Regards,

The Food *****s Market Customer Care Team