AG
Anel G

1 reviews | Active since Jan 2011

24 Oct 2020, 11:58

Gesigskerm v lapmasker

Ek het geen probleem met hulle produkte nie. Ek koop gereeld daar. Vanoggend weier die sekuriteit my ewe skielik toegang omdat ek nie lapmasker het nie maar sleg gesigskerm. Ek het nou al hoeveelkeer by die winkel gaan koop met slegs die gesigmasker en was nog nooit geweier nie. Hoekom vandag? Ek moet lap onder die skerm dra, volgens die sekuriteit. Die skerm is in elke geval meer higiënies as die lapgoed. Hulle trek die heeltyd daaraan. Ek kan nie lap oor my gesig dra nie en is nou moeg om soos 'n misdadiger behandel te word. Ek is nie siek nie, het nie virusse nie. My gesigskerm is skoner as hulle lapmaskers. Hoekom word ek geweier? Dit is die eerste winkel wat my weier.

0
Replies (1)
Food Lovers Market
Food Lovers Market's reply26 Oct 2020, 12:34
Official
Hi Anel, 

Please kindly check your inbox, we have emailed you. 

Thanks - The FLM Team