1 reviews | Active since Jan 2017
Diens is pateties en so ook doen hulle n mens in.

Food *****s Market is besig om mense in te doen.

In die Krugersdorp News Koerant is n Combo Aartappels, Uie, Tamaties en Patats vir R99. Dis Cradle Stone en die een n Krugersdorp en die Special begin vandag.

Kom ek daar toe het hulle dit sommer verander.

Tamaties, Aartappels, Uie en Butternuts vir R129.

Patats, Beet, Uie en ek dink Aartappels vir R99.

Ek is nie seker watse groente hulle alles nou daar gesit het nie maar dit is nie reg nie! Ek was juis opsoek na die Uie, Aartappels, Tamaties en Patats vir R99. Ek het nie die koerant by my gehad nie so toe is ek nie seker of ek reg was nie toe kos dit my ek moet Aartappels, Uie en Tamaties koop wat my duurder uit gewerk het want ek het nie n Combo gevat nie omdat ek reeds Butternuts het.

Ek was ook baie dissapointed met die diens.want die security staan en gesels by die deer en sal mens nie eers help die 7 KG sakke optel nie. Vir my is dit swaar, ek is swanger op my laaste en het perongeluk die sak uie laat val.

Thank you for bringing this matter to our attention.
We will be passing your comments on to the relevant parties and one of our representatives will be in contact with you.
Kind Regards,
The Food *****s Market Customer Care
Thank you for bringing this matter to our attention.
We will be passing your comments on to the relevant parties and one of our representatives will be in contact with you.
Kind Regards,
The Food *****s Market Customer Care