1 reviews | Active since Oct 2017
SaFair se diense is swa****
KwaZulu Natal Lughawe. Op Donderdag, 31 Okt het ons 'n vlug geboek. Die konsultant het gesê ons moet 40 min voor vlug vertrek inboek. Omdat ons van Kimberley afkom en nie die plek ken nie. Het ons eers in die verkeerde ry gestaan. 09h51 het toe in SaFair se ry beland en die man het gesê ons is te laat. Hy het gesê ons was te laat. Ons was laat omdat ons in die verkeerde inteken ry gestaan het, en omdat die vrou gesê het ons hoef eers 40 min voor vlug vertrek in te teken. Ons het verduidelik dat daar dood in die familie was, maar niemand het moeite gedoen om ons te help nie. Ek dink dit is uiters swak dat die lughawe nie ordentlik aandui waar mens moet inteken nie. Asook, dat die konsultant moet reg verduidelik tot wanneer mens kan inteken. En dat die man ons 'n verguning kon doen omdat ons nie van daar af is nie, in die verkeerde ry gestaan het en omdat ons die verkeerde inligting van tyd ontvanh het.
