wV
willem V

1 reviews | Active since Jul 2016

13 Feb 2025, 22:20

Safair is hond ***

Safair is baie ***. Overbook n vlug van PE na Cpt. Die die laaste mense soos ek by toonbank kom loop onder die dak uit om op te klim met meer as 100 mense nog buite staan om op te klim dan will hulle vir my kom *** vertel dat die hekke toe is. 6 mense is toe after gelaat met 6 ander mense wat deur n ander deur nna die vliegtuig gely was. Hulle is hond *** curby moet sy vinger uit sy gat trek en sy mense menslikheid leer.

0
Replies (0)