BN
Belinda N
1 reviews | Active since Mar 2022
15 Feb 2024, 12:10
Compliment
Ek watsup gebruik en hulp gevra om my vlug te verander. Tshoko het my gebel & gehelp om my vlug te verskuif. Sy was so behulpsaam my vlieg verskuif. My gehelp om die betaling te betaal. 5ster diens vir Tshoko. Baie dankie Flysafair vir julle vriendelike staf. Vlieg gereeld tussen Bfn & Pringlebaai maar nou het gevlieg OR Tambo na Kaapstad. Sien uit na die vlug saam julle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)