MP
Marinda P
1 reviews | Active since Mar 2010
28 Oct 2019, 14:48
Betaalde vliegkaartjies word deur FlySafair gekanselleer sonder toestemming
Ek is regtig baie teleurgesteld in FlySafair vandag nadat my betaling deur die krediet kaart is en ek dit kan bewys kanselleer FlySafair sommer die kaartjies. Dit is baie swak en kommer wekkend. So sou my personeel more 5h00 by FlySafair aangemeld het met die skok dat hulle vlugte gekanselleer is. Nie 'n goeie voorbeeld vir besigheid nie. Dit is nou 3 ure verder en nog geen "confirmation" epos vanaf FlySafair. So jammer vir hierdie swak diens want ek bespreek graag vir die personeel met julle lugredery.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)