FN
FRANCI N

1 reviews | Active since Jan 2016

15 Jan 2016, 12:02

STILL WAIT FOR REFUND OF R6428

Fly Africa het die vlugte gekanselleer en belowe hul sal my refund. Ek het nou al verskeie emails gestuur sonder sukses. Hul telefone werk nou nie eers. Voor ek die vlugte bespreek het ek Lanseria Lughawe ges***el omrede die vlug vanaf Lanceria sou plaasvind ,hul het my verseker die lugreedery gebruik hul fasiliteite.<br> <br> Flight LU13YE R2115.24<br> Flight IOK830 R4313.22<br>

0
Replies (0)