FC
Ferdi C
1 reviews | Active since May 2023
11 May 2023, 16:30
Heads-up teen oneerlike besigheid
Sien hulle naam is nog nie op nie maar kom ek sit hom maar op . Die selfde vernoot wat vir titan customs gehaad het Gino dos Santos besit nou die selfde gebou met die 60 % van die selfde mense . NET N ANDER NAAM . Sy mense laat my bakkie se parte weg n jaar en 6 maande trug en tot vandag se hy hy betaal my trug vir die parte maar niks maak nie . Asb mense as ek iemand kan raad gee en kan keer dat dit met hulle gebeur sal ek dit doen . As julle iemand soek gaan Frankenstein in stikland triangle farm . Daai oom se werk is puik
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)