1 reviews | Active since Jul 2016

15 Jul 2016, 14:00

Cheat and lie

My swaer het n bakkie gekoop by hulle. Toe hy agter kom dat die linker en regterkant se rims verskil het hy begin rondkrap. Die bakkie het die nuutse papiere gehad wat gewys het die bande is op kilos omgeruil meer as wat die bakkie gehad het. Hy het na n ander werktuigkundige gegaan en was ingelig die boksie waar mens die kilos terug draai was al oopgemaak. Die ou op roodepoort het daai selfde bakkie van nuut verkoop en weer terug gekoop en weer verkoop.

My swaer het nie 30 000 kilos gery nie toe pak dashboard op en hulle wil geen verantwoordelikheid vat nie....self met alle bewyse.

Wees versigtig hulle draai kilos terug

0
Replies (0)