ET
Elsie T

1 reviews | Active since Jul 2018

17 Nov 2021, 20:04

Dankie vir die vriendelike gesig wat altyd daar is om te groet

Beste kos. Lekker kuier plek en lekkerste milkshake ooit. Baie mooi plekkie en ruik soos my ouma se kombuis.

0
Replies (0)