FB
Francois B
1 reviews | Active since Aug 2020
24 Aug 2020, 13:56
Covid-19 bederf alles
Die diens is fantasties gewees. Civid-19 het my vakansie planne bederf en tog het ek al my geld terug gekry. Izaak Hendrikse het my ingelig gehou oor die vordering. Ek sal beslis in die toekoms deur hom bespreek.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Flight Centre South Africa's replyOfficial
24 Aug 2020, 14:44Geagte Francois B
Dankie vir die lieflike kompliment rondom die sorg en omgee wat Izaak getoon het in verband met julle reis-planne en die onverwagste Covid-19 invloed.
Ons sal seker maak u aanbeveling en terugvoering word gedeel met Izaak se senior bestuur en dat ons erkenning gee vir Izaak se uitstekende kliënte-diens.
Bly veilig, tot ons weer die wêreld aanpak.
~Emily

Flight Centre South Africa's reply24 Aug 2020, 14:44
Official
Geagte Francois B