AV
Amanda V
1 reviews | Active since Dec 2019
06 Dec 2019, 21:42
Beste reisagent by Flight Centre
Het absolute uitstekende diens vandag by Izaak Hendrikse van Flight Centre in Tygervallei Belleville gekry. Ek moes dit net vir julle noem. Ek het al redelik gevlieg en ook met groepe en dit was nog die beste diens. Hy gee aandag aan jou versoeke en niks is te veel moeite. Kry ook die beste prysen verduidelik al die fynere detail. Doen so voort Isaak!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Flight Centre South Africa's replyOfficial
06 Dec 2019, 21:59Liewe Amanda V
Opregte dank vir die briljante en gawe terugvoer in verband met die diens van en envaring met Izaak.
U kompliment sal gedeel word met beide Izaak se span en sy streeks bestuurder en hy sal die verdiende erkenning ontvang. Ons is bitter trots op Izaak.
Weereens opreg dankie vir die tyd wat u geneem het om u ervaring met Flight Centre te deel. Weet dat ons u met graagte in die toekoms weer sal ontvang.
-K.T

Flight Centre South Africa's reply06 Dec 2019, 21:59
Official
Liewe Amanda V