JG
Jonathan G
1 reviews | Active since Apr 2013
02 Jun 2019, 17:21
Fit-Right Brackenfell (aka Kwik Fit)
Bly so ver as moontlik weg van die plek af, tensy jy maande lank wil sukkel met probleme waarvoor jy moes betaal het en nooit reg gemaak was nie!! Jacques kom voor as baie hulpvaardig en sodra jy betaal en probleme het met herstelwerk raak hy onbeskof, dreig mens en weier om enigsins enige verantwoordelikheid te vat. Ek wens ek het nooit hulle vertrou met my motor nie, sukkel maande al en duisende rande later! Iemand moes my waarsku teen die gemors van 'n plek! JP en Jacques ek hoop julle sien julle g@tte binnekort, julle is pateties!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)