SS
Sarie S

1 reviews | Active since Aug 2012

16 Feb 2015, 09:41

Puik diens

My motor se temperatuur het net opgegaan en begin kook, binne 'n 1/2 uur was al die probleme uitgesorteer. Hul werkswinkel was vol motors, maar hulle het nie 'n oog geknip om my vining te help nie. Baie baie dankie vir julle puik diens!! Ek waardeer dit opreg!

0
Replies (1)
Fit-it Menlyn
Fit-it Menlyn's reply23 May 2019, 14:04
Official
Baie dankie Sarie vir hierdie positiewe terugvoer.