MV
Marcia V

1 reviews | Active since Jan 2020

31 Jan 2020, 21:29

Kuruman Fishaways se diens is bitttttter swak

Baie baie ongelukkig met Fishaways Kuruman, vandag sit ek n online order in 17:26 goed dit is nou al 21:25 nogsteeds nie my kis ontvang nie, nadat ek op gevolg het en nadat hulle vir my se hulle glo my order is oppad, nogsteeds niks nie, kry na 20min die manager in die hande en se vir my jammer hulle het 17 online orders nie ontvang nie en hulle kan my ook nie nou meer help nie, my redenasie is hkm se hulle my order is oppad toe ek hulle die 1ste keer bel (toe wag ek al n uur) en niu se hy net die order het nie by hom uit gekom nie... swak swak swak

0
Replies (0)