LR
Luann R

1 reviews | Active since Apr 2019

07 Apr 2019, 08:19

Baie swak

More

Vir wie dit mag aangaan. Ek het Vrydag 5 April 2019 kos gekoop by fishaways in Bethlehem, soos julle verneem maak hulle, hulle viskoekies vars elke dag self, vir die prys wat men's betaal verwag men's waarde vir dit.

Ek het in alby my viskoekies vieslike groot grate gekry, men's Koop dit vir jou kinders vir rede dit gemaklik is en geen grate of bene in het nie. Maar in my gaval was dit horibaal, my man het verstuk in die grate en is Sommer heel afgesit om Voort te gaan om die Ander kos Klaar te een.

Ek gaan dit nie so aanvaar nie. Hulle maak hulle prys. Men's betaal dit..... En Dan sit men's met nog dokters rekeninge of heel waarskynlik met grootter probleme. Ek soek n uitkoms vir die saak. Indien dit versoek word ek het fotos geneem en kan dit stuur vir julle. Ek het op hulle complain site ook n call gelock.... Dit is Klaar Sondag nog niks daar omtrent is gedoen nie.

Hoor graag so soedig moontlik terug van julle Baie dankie. Luann van Rooyen

0
Replies (1)
Fishaways
Fishaways's reply10 Apr 2019, 12:52
Official
Hi Luann
 Thank you very much for taking the time to report your experience with our branch. Your comments have been received by our Customer Care and have been escalated to the store and the area manager. Please don’t hesitate to contact our Customer Care Line directly in future, should you have any further queries or comments.

Kind Regards,

The Fishaways TeamCustomer Care: ***