MvdW
Mattheus van der Westhuizen
1 reviews | Active since Jan 2015
24 Nov 2017, 22:29
Time Share
Het my aansoek in gegee om my "Unite' te gebruik op die datum wat op my naam by die Akte kantoor gerigistreer is te gebruik, nou word daar gese dat hierdie 'n Flexsi week is en hulle die reg het om dit aan enige persoon te verhuur soos dit hulle pas. Toe on gekoop het was hierdie nie 'n Flexsi week nie, ander sou ek nie eers gekyk het om te koop nie. Nou kan ek nie my 8 dae gebruik nie as gevolg van persone wat maak net wat hulle wil. My jaarlikse leve gaan ek ook mie eers terug kry nie al verhuur hulle die eenheid vir twee keer die prys. Hulle verweer is ons kom terug na u en dan sal hulle na 'n week of twee 'n epos stuur wat lees ons probeer om u te ****ak. Hierdie is die swakste agentskap nog ooit.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)