JP
Johanna P

1 reviews | Active since Mar 2017

28 Mar 2017, 11:50

wonderlike diens

<p>Angela by FNB Klipfontein is baie hulpvaardig en vriendelik, sy is n wonderlike mens. Ek kan net se sy verdien haar pos. Baie dankie vir al jou hulp liefde en ondersteuning. Ek waardeer FNB se hulp en bystand wanneer mens dit nodig het.</p>

0
Replies (0)