BN
Benitto N

1 reviews | Active since Jul 2012

24 Jun 2015, 11:59

Vriendelikse mees behulpsame diens ooit

Ek en my man was Saterdag by die bank om 'n oorplasing na die buiteland te maak. Dit is maar 'n redelike lang proses maar was so verskriklik tevrede met die beste beste diens ooit by enige bank die afgelope paar jaar wat ons ontvang het. Nadat ons daar uitgeloop het, het ek geweet dat ons oorplasing in veilige hande is en ons is agterna deur Mev Bartleman op hoogte gehou, oor die proses. Voorheen het ek verskriklik opgesien om die bank te besoek. Hierdie was 'n wonderlike ondervinding en ek skryf dit toe aan Marlene Bartleman wat baie goed opgelei is en weet wat sy doen. Daar is min sulke mense oor in ons banksektor wat so vriendelik sowel as behulpsaam sowel as opgelei is om hul werk te doen. Potchefstroom kan trots voel om haar daar in diens te h?.

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply24 Jun 2015, 12:41
Official
Hello rntax,

Thank you for this posting, feedback of this nature is always appreciated.

We are truly glad to hear of the wonderful service you have received from our staff.
***.

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)