EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

01 Feb 2017, 17:10

Verkeerdelike geld afgetrek en nie regte persoon se voorletters en van nie

<p>FNB het verkeerdelik op my man se rek n persoonlike lening FNBPLoan ********** 000201 van mnr RB Jacobs afgetrek vir bedrag van R3103.46 my mam HM Barnard het nie eens n peraoonlike rek nie. Die Mnr RB Jacobs se kaart verakyn op my en my man se online banking. Ook is my kaart blanket niks van my details op nie. Ook is daar op 31 jan 2017 by sentrum apteek 49.50 betaalety kaart en ek is af siek geboek ek woon nie eens in welkom nie ek bly in virginia. Ek soek die gemors uitgesorteer. Dia baie onprofesioneel van fnb om sulke drastiese foute te maak. Ook gaan ek geen kostes dra vir die foute nie fnb sal als terugskryf met kostes. Ek soek die vandag nog uitgesort. </p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply02 Feb 2017, 09:46
Official

Good day Ms. eLIZ-mARIE

Thank you for bring this matter to our attention. Kindly note that we have logged this matter as a formal complaint with the following reference number:*** .

We do apologise for any inconvenience caused in this regard and assure you that you will receive feedback within the turn around time of 24 to 48 working hours.

Thanks regards

Rahim Salamaan

FNB Hello Peter Complaints Resolution

(W): ***

E-mail: ***