1 reviews | Active since Mar 2020
Unable to Reverse
Ek het na hulle gegaan om 'n online betaling te stop wat nog pending was en wat 'n **** is. Hul het my gevra of daar enige emails of sms'se was van die ******** se kant af. Ek het gesê nee. Hulle het net die geld afgetrek en dis dit. Bedrag van R1628-11. Ek het gevra dat hul dit moet "reverse". Hul het gesê hul sal kyk wat hul kan doen. Dit was die 18/03/2020. Intussen gaan die geld af, uit rekening uit. Gister, 23/03/2020 kry ek boodskap van FNB af om te sê hulle kan dit nie oplos nie. Ek moet terug gaan met die bewyse dat ek met die ******** gepraat het. Maar ek het vir hulle gesê dat daar geen korrespondensie was nie. Vandag se lewe kan 'n mens nie daai bedrag geld net verloor nie. Ek voel net, How can we help you, het nie in hierdie geval gebeur nie. Ander mense by ander banke het hulle geld terug gekry. Hoekom kan FNB dit ook nie vir hul kliënte doen nie. Dit is *****, bedrog, sommer net geld gevat oor die ******** kan. Waar word ons as kliënte beskerm in so geval. Ek vra net dat hul die bedrag moet reverse. Die ******** is Ketovatro, kastige diëet goed.
