JT
John T
1 reviews | Active since Apr 2023
25 Apr 2023, 09:58
Uitstekende diens
Ek wil Baie dankie sê aan Rodwayne Muller van FNB Zevenwacht Mall vir die uitstekende diens wat hy vir my gegee get. Hy het my Baie mooi gehelp om my probleme op te Los en goeie raad gegee. Hou so aan Jongman
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)