CH
Christal H

1 reviews | Active since Jul 2020

13 Jul 2020, 21:17

Uitstekende diens

Ek was vandag baie beindrik met die diens wat ek by FNB Garden route mall gekry het. Mr J Jones het my baie mooi gehelp en hy was baie geduldig. Hy het byna sy hele lunch tyd gevat om my te help om my kaart geaktiveer te kry. Ek het gesukkel om 'n dokument te kry en te email en hy was baie behulp saam en kalm. Ek wardeer regtig al jou moeite. Weereens dankie.

0
Replies (0)