EB
Elmana B

1 reviews | Active since Jul 2011

21 Oct 2016, 14:32

Tjekrekening oortrokke - GEEN KOMMUNIKASIE nie

<p>My persoonlike tjekrekening is oortrokke met R1200 - ek het al vele emails gestuur om dit te betaal, maar ek ontvang GEEN terugvoer nie! Ek het nie die bankbesonderhede waar ek dit moet inbetaal nie, en die rekening is van my aanlyn bankdienste afgehaal, so ek kan dit nie oorplaas nie. FNB se diens en korrespondensie is regtig swak!</p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply24 Oct 2016, 09:06
Official

Good day,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.

The reference number is ***

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)