1 reviews | Active since Dec 2013
Swak internet bank dienste
Ek persoonlik diink jul bank het die swakste toegangs beheer stelsel met internet banking wat daar kan wees, ek tik presies die passwords soos weereens opgestel in die plaaslik bank nadat dit weereens 'n vorige keer bly fail het oor toegangs kode is verkeerd, hoe in die lewe sal mens jou eie toegangs kode nou verkeerd intik, al is dit op papier geskryf wat by jou gehou word, dis nou presies al die 3 keer wat ek by die \hoe kan ons jou help\"bank moet in my kar klim om na die plaaslike tak te ry en weereens die gemors gaan probeur uitsort, terwyl mens op toppic is van diens, op 25 Jan staan ek by die selfde plaaslike tak om 'n e-tol rekening te betaal, EEN teller wat oop is, na ongeveer 15 min staan kom maak die 2 de teller oop, seker weer 'n 15 min smoke brake gevat, dis pateties om van die 25 van 'n maand wanneer mense begin pay kry, 1 teller op diens te he, en die beste is, die bestuurder is weereens nie daar nie, as jy hom op kantoor kry, kan jy dit op jou hande begin tel, dis die tak wat se bestuurder die minste beskikbaar is as mens hom soek, ek kan nog boekdele skryf, maar asseblief ENB, vat jul motto van \"hoe kan ons jou help\" en druk dit op erens, dit bestaan nie!!!"
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.
The reference number is 858584.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.
The reference number is 858584.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
