CF
Chris F

1 reviews | Active since Jul 2023

25 Jul 2023, 06:33

Swak diens van FNB

Ek het n afbetaalde eiendom en benodig state vir my boekhouer. MAAR FNB is nie instaat om dit aan my te gee nie. Na vele oproepe en lank aanhou, het ek steeds nie my state nie. Ek kry elke keer n ref, maar steeds niks. Ek hoop hierdie poging sal suksesvol wees.

0
Replies (0)