MS
Marco S
1 reviews | Active since Jul 2018
23 Mar 2020, 11:28
SWAK DIENS VAN FNB
Ek het Tans 'n Besigheids rekening met FNB. Ek het 6 maande gelede aansoek gedoen vir debiet order fasiliteit maar met geen sukses. Elke dag is daar nuwe vereistes en verskonings, afsprake by die tak word gekanseleer op kort kenis. Ek is regtig raadop en weet nie of ek meer 'n rekening by FNB wil he nie. Swak diens is die erfaring wat vanaf die aansoek, 6 maande gelede van FNB ontvang het. Wat is die beste, om my rekening te skyf?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)